Die Boere
Liedjie wat ek geskryf het in 2004. Maar so gesit en dink aan hoekom ons die laaste paar jaar so hard kuier in Pretoria, Hatfield, en ook die res van die land. Ek dink ons voel iets waarvoor ons so hard gewerk het word van ons af weg gevat.
Canal: Music
Añadido: November 30, 1999 at 12:00 am
Autor: benstof
Duración: 02:58
Puntuación: 4.80
Reproducciones: 10568
Etiquetas: afrika afrikaans afrikaner artist ben boere kunstenaar liefde musician new nuut pretoria sing song songwriter suid
Comentarios
|
CCDevlin (November 30, 1999 at 12:00 am)
I like your songs but I wonder why you sing that Dutch are stinkende kaaskoppen? I don't understand this resentment. Can you explain it? Do you feel kaaskoppen failed die Boere?
EeuweB (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ek Stink niet!!!!!
johey24 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Absoluut fantasties. Jou 3e video wat ek nou kyk en .... Man, jy is die Stem van baie Mense. Funny, sad, real - soos onse land. Ek pos links na l my vrinne vir jou songs. Dit IS ok.
nokonoko90 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Sniff Sniff...Hollandse kaas stikt niet.
FritsPeter (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ongelooflijk, de stem van die kerel.Ga door, Ben, met het goede werk!
pokadot876 (November 30, 1999 at 12:00 am)
jou stem is amazing!!!as dit jy is wat sing
modder225588 (November 30, 1999 at 12:00 am)
hey ben ik ben een kaaskop en ik kan jou zeggen hollandse kaas stinkt niet haha lekkere muziek greetings from Rotterdam
patryswyf (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ben, Jy is sommer 'n super klein boertjie. Wil sommer jou hare deurmekaar woel en vir jou 'n soentjie blaas!! Daai bek van jou moet jem kry!!!Vandag se Boerkinders soos jy maak my ou hart so lekker klop tussen al die huil en kwaai raak oor ons volkie se lot
optixit (November 30, 1999 at 12:00 am)
Great stuff Ben. Eks 45 in Europa nou 3 maande en dit maak my hart sommer warm hier in die kou so na jou luister. Jou CD sal ek koop en my seun en sy pelle
rsawolf (November 30, 1999 at 12:00 am)
Baie dankie . Lank lewe die BOERE!!!!
|